Beds&Hotels

La carovana artistica

Via Tavola Tonda, 29, 90133 Palermo, Italia Ligging

8,7Wonderlik11 resensies

Oor die eiendom

Situata nel quartiere Castellammare Vucciria di Palermo, vicino alla Spiaggia di Romagnolo, la carovana artistica offre la connessione Wi-Fi gratuita e una...

Mees gewilde geriewe

  • WiFi gratis
  • Aria condizionata
  • Parcheggio non disponibile
  • TV a schermo piatto
  • Balcone
  • Struttura interamente non fumatori
Alle geriewe (23)
  • Minibar
  • Connessione WiFi gratuita
  • WiFi
  • Connessione internet
  • Presa elettrica vicino al letto
  • Divano letto
  • Stendibiancheria
  • Riscaldamento
  • Ventilatore
  • Tostapane
  • Piano cottura
  • Lavatrice
  • Forno a microonde
  • Angolo cottura
  • Bagno privato
  • TV
  • Appartamento privato in edificio

Ligging

Via Tavola Tonda, 29, 90133 Palermo, Italia

Ontdek Palermo

Foto's, inligting en reisgidse vir jou verblyf.

Palermo is die hoofstad en regeringssetel van die outonome gewes Sisilië binne die Italiaanse Republiek. Die stad is ook tegelykertyd die grootste stad in Sisilië en van die Middellandse See-eilande. Saam met die eilande Sardinië en Elba onderskei Sisilië hom van die vastelandse deel van Italië. Met 'n bevolking van 676 118 in 2013 is Palermo na Milaan (Milano), Rome (Roma), Napels (Napoli) en Turyn (Torino) die vyfde grootste stad in Italië. Die inwoners van die stad staan bekend in Italiaans as die Palermitani of poëties die Panormiti. Die Arabies-Normandiese Palermo en die Katedraal-kerke van Cefalù en Monreale is in 2015 deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys. Dit was een van die gasheerstede tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1990.

Jou KI-reisassistent

Vra enigiets oor La carovana artistica en kry 'n kitsgids met aanbevole hotelle.

Aktiveer jou KI-assistent gratis

Voer jou e-posadres in om reisgidse en hotelvoorstelle met KI te skep. Ons sal die resultate ook vir jou e-pos.

Meer hotelle in Palermo

Sien alles →

La carovana artistica

8,7 · Wonderlik

Kyk beskikbaarheid